Cantitate/Preț
Produs

Die Geesteswêreld

Autor Johan Putter
Paperback – 27 aug 2020
Indien u al ooit gewonder het watter wesens in die geesteswreld woon en of daar infrastruktuur is, is hierdie boek vir u. U mag al gewonder het of bose en onrein geeste 'n impak op mense en spesifiek Christene kan h. Die outeur bespreek hierdie aangeleenthede in diepte. Die Bybel leer dat die menslike gees weergebore moet word. Indien u meer oor hierdie misterie wil weet, en die praktiese implikasies hiervan wil verstaan, sal hierdie boek u iets gee om oor te dink. Ons leef in 'n kosmiese konflik en dit het 'n impak op ons almal. Die skrywer deel inligting oor hoe om in hierdie konflik, 'n doelgerigte lewe te leef en in oorwinning te staan. Indien u wonder waartoe 'n geestelik volwasse persoon onder leiding van God die Heilige Gees in staat kan wees, sal hierdie boek u baie gee om oor na te dink. Die outeur gebruik praktiese voorbeelde ter illustrasie van belangrike konsepte. Dit is dus 'n praktiese boek waarby gelowiges aanklank sal vind.
Citește tot Restrânge

Preț: 10414 lei

Nou

Puncte Express: 156

Preț estimativ în valută:
1993 2068$ 1666£

Carte tipărită la comandă

Livrare economică 17-31 martie

Preluare comenzi: 021 569.72.76

Specificații

ISBN-13: 9781716625480
ISBN-10: 1716625483
Pagini: 200
Dimensiuni: 152 x 229 x 11 mm
Greutate: 0.3 kg
Editura: Lulu.Com

Notă biografică

Blog: https://geesteswereld.blogspot.com/