Cantitate/Preț
Produs

Die Staat Teen Anna Bruwer

Autor Anchien Troskie, Elbie Lotter
Paperback – 31 mar 2012
Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Lees nou die opvolg, agt jaar na die verskyning van Dis ek, Anna. 'n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe na die moord op haar stiefpa - 'n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop."
Citește tot Restrânge

Preț: 8161 lei

Nou

Puncte Express: 122

Preț estimativ în valută:
1562 1610$ 1319£

Carte tipărită la comandă

Livrare economică 01-15 martie

Preluare comenzi: 021 569.72.76

Specificații

ISBN-13: 9780795704123
ISBN-10: 0795704127
Pagini: 226
Dimensiuni: 140 x 216 x 13 mm
Greutate: 0.29 kg
Editura: Kwela

Notă biografică

Dis ek, Anna was in 2004 onder Anchien Troskie se skuilnaam, Elbie Lotter, uitgegee. Nooit is 'n lang, lang tyd verskyn in 2008, die keer onder haar eie naam, en 'n tweede roman, Die besoeker, twee jaar later. Sy woon op 'n plaas in die Oos-Kaap saam met haar man en kinders. In haar eie woorde: "Ek is 'n doodgewone mens wat kan lag, huil, skinder en soms moet lieg. Ek is lief vir wyn, maar darem liewer vir my man en kinders. Die reuk van 'n splinternuwe (of ou, for that matter) boek, die soutsmaak van die see, sagte deurdringende reen, koffie en pannekoek - is daar lekkerder? Een van my grootste vrese, en daar is baie, is dat ek nie genoeg tyd gaan he om al die stories in my kop op papier te sien nie. Dis ek, Anchien Troskie, vrou vir my man, ma vir my kinders, huishoudster vir almal, finansiele bestuurder van die gesin, die kinders se gratis taxibestuurder en nou skrywer."