Cantitate/Preț
Produs

Donkerland

Autor Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Paperback – 14 noi 2013
In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om na maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier 'n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van 'n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot 'n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op 'n enkele stuk grond uit; na sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde 'n hoekpaal in te slaan en 'n plaas af te tree."
Citește tot Restrânge

Preț: 10542 lei

Nou

Puncte Express: 158

Preț estimativ în valută:
2017 2109$ 1705£

Carte tipărită la comandă

Livrare economică 06-20 martie

Preluare comenzi: 021 569.72.76

Specificații

ISBN-13: 9780624065241
ISBN-10: 0624065243
Pagini: 448
Dimensiuni: 140 x 216 x 25 mm
Greutate: 0.56 kg
Editura: Tafelberg

Notă biografică