Cantitate/Preț
Produs

'N Nuwe Trek: Die Oerteks Van Die Lotsbepalende 1838-Gelofte

Autor J. L. Du Toit, L. Du Toit
Paperback – 8 dec 2013
Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte-oorkondes: (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in dieselfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer. ('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook gedeeltelik behoue gebly.) Vir die heel eerste keer word al die Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig in 'n enkele bundel weergegee, saam met al die redaksionele kommentaar wat in De Zuid-Afrikaan daaromheen verskyn het. Na elkeen van die transkripsies word 'n skandering uit die vroegste-behoue uitgawes van die oorkondes gegee, naamlik van daardie paragrawe wat die Gelofte-bewoording bevat. Die bundel sluit af met aantekeninge waarin die Gelofte-bronne met mekaar en met die gangbare weergawe vergelyk word.
Citește tot Restrânge

Preț: 6822 lei

Nou

Puncte Express: 102

Preț estimativ în valută:
1306 1355$ 1091£

Carte tipărită la comandă

Livrare economică 15-29 martie

Preluare comenzi: 021 569.72.76

Specificații

ISBN-13: 9781291664553
ISBN-10: 1291664556
Pagini: 132
Dimensiuni: 148 x 210 x 7 mm
Greutate: 0.17 kg
Editura: Lulu